
Groete uit Skotland & word toegerus om die evangelie te verkondig
Loading player...
Jannie Pelser gesels vandag met skrywer Sunet du Plessis oor haar nuwe boek: Groete uit Skotland, en dan ook met Andries Pelser oor sy bediening waar hy mense toerus om die evangelie te gaan verkondig





