Radio Pulpit Naweek Aktueel

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
152 Episodes
40 – 60

Kerkwees in Suid-Afrika

Het die kerk nog n stem in Suid-Afrika. Koos Kombuis reken nie so nie. Dr Andre van Niekerk en ds Willem Steyn gesels oor hierdie belangrike saak
19 Mar 2023 47 min

Herlewing in die VSA - Wat gebeur?

Jannie Pelser gesels met dr. John Bosman wat in die VSA woon ( Texas) en betroubare inligting gee oor die herlewing onder studente in Willmore, Kentucky.
5 Mar 2023 40 min

Akademie/Teologie as Wetenskap en Belydenis

Daar is van tyd tot tyd ongemak oor dit wat Universiteite wat met Teologiese opleiding gemoeid is sê en dit wat vanaf die kansels verkondig word. Proff. Tanya van Wyk, Fanie Snyman en Neels Jackson gesels saam.
29 Jan 2023 49 min

Moedverlore aan die begin van 2023?

Selfs aan die begin van n nuwe jaar kan n mens ontmoedig en teleurgesteld voel. Hoe hanteer mens sulke gedagtes. Luister na Annie Coetzee, Clifford Sheldon en Bernard de Vries wat raad gee
8 Jan 2023 47 min

Spesiale kersdagboodskappe

Proff. Wannie Carstens, Rothney Tshaka, Johannes Froneman, Johan van der Merwe en dr Isak Burger deel kerswense uit die hart.
25 Dec 2022 33 min

Is die lewe sinvol?

Dr Jan Botha en ds Christo Benade kuier saam oor die sin van die lewe
18 Dec 2022 30 min

Gendergeweld onder die soeklig!

Dr Christi Kruger en prof.f Tanya van Wyk en Christina Landman gesels oor gender asook die geweld wat gepleeg word teenoor vroue in ons samelewing.
4 Dec 2022 46 min
40 – 60