Dr Gerhard Bothma - sy reis met God

Loading player...
Jannie Pelser gesels vandag met Dr Gerhard Bothma wat kom vertel van sy reis saam met God en die werklikheid van elke dag
18 Oct 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Musiek maak vir die Here

Jannie Pelser gesels vandag met Rikus van der Vlies wat vertel oor musiek maak vir die Here
14 Feb 41 min

Die vrou in die amp

Jannie Pelser en gaste, Prof Yolanda Dreyer en drr De Wet Saaiman en Christo Benade gesels oor die vrou in die amp
31 Jan 44 min