GROOTfm 90.5 #JouMenseMyMense

#JouMenseMyMense

Die omvang van die nood laat mens soms oorweldig, verlam en selfs effens lomp voel. Net omdat ons nie alles vir almal kan wees en doen nie, beteken nie ons moet ons gewone menslike omgee verloor wat fokus op dit wat ons wel vir mekaar kan doen nie.

GROOTfm 90.5 en SPAR sê “Jou mense is my mense”!

Kuier elke Dinsdagoggend om 10:10 saam en hoor of Lindie Strydom ‘n ouma met ‘n cupcake verras, ‘n dogtertjie in die hospitaal besoek of vir die karwagte ‘n sakkie kruideniersware neem.

GROOTfm 90.5 se #JouMenseMyMense en sáám is ons beter, word met trots geborg deur SPAR.
Weekly Afrikaans South Africa Technology · TV & Film
264 Episodes
64 – 84

JMMM 21 JULIE

Na die afgelope week se vlamme en afbreek is ons daaraan herinner dat ons lewens en ons besittings hiermee saam so verganklik is. Daar was gebreek en gebrand, maar, daar was ook gebou! GROOTfm 90.5 het besoek afgelê by twee gemeenskap-radiostasies wat ook slagoffers van die onluste was – Alex…
21 Jul 2021 2 min

Jou Mense My Mense - Baba Nico

Op 9 Februarie 2021 is Nico van der Walt, die jongste van drie, gebore. Nadat sy ouers Leanie en NW getrou hul doktersafsprake nagekom het, het hulle verwag dat Nico se geboorte sonder enige komplikasies sal geskied. Natuurlik, dat Nico ook die gesonde baba sal wees soos voorspel deur die…
13 Jul 2021 10 min

Jou Mense My Mense 7 Julie

Kilner Park Sekuriteit het ‘n nuwe spanlid! ‘n Belgium Malinois genaamd Zena! Ja, ‘n hond! Ons het ‘n navraag gekry oor ‘n ‘training kit’ van Genesis K9 Group ter waarde van R3 000, vir Zena, om haar volledige toe te rus vir die groot verantwoordelikheid wat haar te wagte is…
6 Jul 2021 6 min

INTIEM ONDERHOUD 3 JUNIE

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
22 Jun 2021 24 min

INTIEM ONDERHOUD 7 JUNIE

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
22 Jun 2021 23 min

INTIEM ONDERHOUD 12 MEI

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
22 Jun 2021 17 min

Jou Mense My Mense saam met SPAR – Verwag die onverwagse

Sommige van ons omhels hulle, ander nie soveel nie. Min wetend hoe ernstig hulle hul werk en verantwoordelikheid as karwag ag nie. Die verantwoordelikheid om jou kar en besittings daarin te beskerm, en trots waarmee hulle oorweldig word wanneer jy na jou beskermde voertuig en besittings daarin, toe terugkeer. Die…
22 Jun 2021 5 min

#JouMenseMyMense 9 Junie 2021

Centurion Hospice het op Werkersdag vir die 36-jarige Larami Meyer van Pretoria, wat met ‘n rare maag-karnisoom kanker gediagnoseer is, ‘n droomtroue gehou. Otto Meyer, (38) en Larami het as tieners aan die Kwaggasrand Skool in Pretoria-Wes op mekaar verlief geraak. “Ek was dertien jaar oud toe Otto my gesoen…
7 Jun 2021 9 min

Jou Mense My Mense- Ouma Maggie

Ouma Maggie Joubert is op die 19de Mei 1920 in Pietersburg gebore. Sy woon al vir meer as 50 jaar in Pretoria. Haar gunsteling mens nog ooit is haar oorle man! Toe ons haar vra wat sy naam was, toe se sy, sy het hom nooit op sy naam genoem…
2 Jun 2021 3 min

Jou Mense My Mense saam met SPAR – Wanneer staal buig

Alfreda Le Roux het staal in haar bloed, maar hierdie staal het gebuig. Voor die grendelstaat het Alfreda Le Roux ‘n suksesvolle besigheid gehad waarin sy ou klimrame koop, dit regmaak en weer vir ‘n kompeterende prys verkoop. Soos baie, het sy nie verwag die inperking gaan so groot invloed…
25 May 2021 9 min

#JouMenseMyMense saam met SPAR – Petri en sy ‘Rolls-Royce’

Ria Smit het aan ons ‘n epos gestuur waarin sy ‘n hulpkreet rig namens haar 57-jarige broer, Petri Nortje. Petri is n Tipe 1 diabeet en het in Oktober 2017 sy regterbeen verloor as gevolg van gangreen. Hy was ‘n nagskof veiligheidswag toe hy in ‘n geroeste staal-spyker getrap het…
18 May 2021 5 min

Jou Mense My Mense saam met SPAR – ‘n Glimlag vir Rochelle Lotter

Petro Lotter is ‘n enkelmamma van twee pragtige dogters – Gizelle, 9-jaar, en Rochelle, 13 maande oud. Rochelle is op 7 April 2020 gebore in Petro se suster, Ronel, se kar – tydens vlak 5 van die inperking. Klein Rochelle is gebore met PP-sindroom (Popliteal Pterygium Sydrome), wat veroorsaak dat…
13 May 2021 19 min

Jou Mense My Mense Saam Met SPAR – Jakes en Anna de Vos

As jy ‘n ‘scooter’ op die N4 stoot met jou CV agterop, en jou kinders en vrou weet nie daarvan nie… Dit was ‘n baie emosionele oomblik toe Jakes de Vos met ons meedeel dat hy hierdie vanaf verlede jaar doen net nadat hy sy werk by ‘n suksesvolle kontrakteursmaatskappy…
6 May 2021 21 min

INTIEM ONDERHOUD 20 APR 2021

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
30 Apr 2021 19 min

INTIEM ONDERHOUD 18 APR 2021

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
30 Apr 2021 9 min

INTIEM ONDERHOUD 25 MRT 2021

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
22 Apr 2021 15 min

INTIEM ONDERHOUD 19 MRT 2021

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
22 Apr 2021 16 min

INTIEM ONDERHOUD 18 FEB 2021

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
22 Apr 2021 32 min

INTIEM ONDERHOUD 13 APR 2021

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
22 Apr 2021 18 min
64 – 84