
'n Groot wonderwerk!
Loading player...
Vandag gesels Joyce Jacobs met Dr Alida Naudé van Amtronics Diagnostics. Dis ons gehoor en balans program, maar eers gaan ons gesels oor die groot wonderwerk wat Jesus in Alida se lewe gedoen het. Mag dit jou ook seën en verseker van Jesus se mag en Sy liefde vir jou!





