
Plus 50 Kuierweek by die ATKV
Loading player...
Vandag op Plus 50 Kuiertyd kuier Joyce Jacobs Reyno Wepener van ATKV Oorde, oor die opwindende Plus 50 Kuierweek wat op 8 November afskop, alles wat ATKV Oorde vir jou bied en hoe jy slim kan bespreek om die beste waarde vir jou geld te kry. Ons gesels ook met dr. Alida Naudé van Amtronix Diagnostics oor ons ore, gehoor en waarom goeie gehoorgesondheid so belangrik is





