
Fisioterapie vir Vroue-kondisies
Loading player...
Vandag gesels Joyce Jacobs in die program Plus 50 Kuiertyd met Carlien Faber, 'n fisioterapeut van GRB Fisioterapeute by Unitas Hospitaal in Centurion. Ons gesels oor wat vroue elke dag stilweg verduur en hoe fisioterapie as behandeling van vrouekondisies aangewend kan word.





