
Speel-Slim
Loading player...
Vandag kuier Joyce Jacobs saam met Professor Ignatius Gous, breinkundige en Dorothy Labuschagne, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hulle reeks boeke wat hul help ontwikkel het vir die gemiddelde ouer van groeiende en ontwikkelende kinders: Speel-slim. Kom kuier saam om ook vir jou kinders en klein-kinders leiding te kan gee.





