Woord vir Vandag - 1 Des 2026

Loading player...
“Mense wat lui is, word gou arm. Hulle wat fluks is, word ryk.” Spreuke 10:4 NLV
Die beloning vir harde werk
Toe David twaalf jaar oud was, het hy ‘n restaurantbestuurder oortuig dat hy eintlik sestien is en is as ‘n kelner by die restaurant aangestel teen vyf-en-twintig sent per uur. Die plek was in besit van twee Griekse immigrantbroers, Frank en George, wat hul lewens in Amerika as ‘n skottelgoedwasser en ‘n worsbroodjie-verkoper begin het. David onthou dat hulle hoë standaarde gestel het, en hulle het nooit iets van hul werknemers verwag wat hulle nie self sou doen nie. Frank het eenkeer vir David gesê: ‘Solank jy bereid is om te probeer, kan jy altyd vir my werk. Maar as jy nie bereid is om te probeer nie, kan jy nie vir my werk nie.’ Om te probeer het enigiets van harde werk, om te doen wat jou hand vind om te doen en klante beleef te behandel, beteken. Eenkeer, toe Frank opmerk dat ‘n kelnerin ‘n klant ongeskik behandel, het hy haar dadelik afgedank en self die tafel begin bedien. David het besluit dat dit nooit met hom sou gebeur nie! Die gebruiklike fooitjie vir kelners in daardie dae was tien sent. David het egter ontdek dat as hy die kos vinnig uitbring, besonder beleefd is en goeie diens lewer, hy soms vyf-en-twintig sent as ‘n fooitjie kon kry. Hy het vir homself ‘n doelwit gestel om te sien hoeveel klante hy in een aand kon bedien. Sy rekord was eenhonderd! Hy het later die stigter en voorsitter van Wendy’s International, Inc. geword, ‘n kettinggroep van 4 300 restaurante. Hy het ook ‘n liefdadigheidsorganisasie genaamd Wendy’s Wonderful Kids gestig, wat help om behoeftige kinders by aanneemgesinne te plaas. Sy lewe is ‘n bewys daarvan dat wanneer jy na uitnemendheid streef, hard werk en ander probeer help, God die werke van jou hande sal seën.
18 Nov English South Africa Christianity

Other recent episodes

Word for Today - 31 Dec 2026

“[Love] keeps no record of wrongs.” 1 Corinthians 13:5 NIV This year, forgive yourself The Greek word translated as “no record” is logizomai. It means not to “count” the wrongs of a loved one. It’s to do for that person what God does for you, namely, choose not to recognize…
18 Nov 1 min

Woord vir Vandag - 31 Des 2026

“[Die liefde]…hou nie boek van die kwaad wat jou aangedoen word nie.” 1 Korintiërs 13:5 NLV Vergewe jouself hierdie jaar Die Griekse woord wat in hierdie vers vertaal word, is logizomai. Dit beteken om nie die foute van ‘n geliefde te ‘tel’ nie. Dit is om vir daardie persoon te…
18 Nov 2 min

Word for Today - 30 Dec 2026

“You are snared by the words of your mouth.” Proverbs 6:2 NKJV Stop stress-speak Do you realize how often you program yourself for stress by the words you use to describe simple activities that don’t necessarily need to be done quickly? It’s called “stress-speak”! Instead, begin to look for alternative…
18 Nov 1 min

Woord vir Vandag - 30 Des 2026

“as jy gevang is deur wat jy sê, vir jouself ‘n strik gestel het” Spreuke 6:2 NLV Hou op om ‘stres-praatjies’ te maak Besef jy hoe gereeld jy jouself deur die woorde wat jy gebruik om eenvoudige aktiwiteite te beskryf, wat nie noodwendig vinnig gedoen hoef te word nie, laat…
18 Nov 2 min

Word for Today - 29 Dec 2029

“Approve the things that are excellent.” Philippians 1:10 NKJV Pursue excellence A number of years ago, an insurance company ran an advertisement that said: “There was once a man who loved nature with such a deep and moving love that she told him one of her secrets. She gave him…
18 Nov 1 min