
Agriskoops - 18 November 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops luister ons na ʼn gesprek deur die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor die belangrikheid van georganiseerde landbou. Hy verduidelik hoe TLU SA deur ʼn baie lang geskiedenis gefokus het op georganiseerde landbou sodat boere met ʼn kollektiewe stem kan praat om kwessies aan te spreek en op te los wat vir hulle belangrik is.

