
Agriskoops - 17 November 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoopsbestuurder by Sonfin, Tiaan Schutte. Hy gesels oor sonkrag vir jou plaas en wat die maatskappy Sonfin bied. Boere sien sonkrag as 'n groot aanvanklike belegging, maar dit bied vanuit 'n langtermyn-perspektief heelwat finansiële voordele. Schutte verduidelik dat 'n behoorlik ontwerpte sonkragstelsel oor tyd vir 'n boerdery daardie voordeel inhou.

