
Agriskoops - 12 November 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Michael Neveling van die maatskappy FRD Poultry Farming Equipment. Hy verduidelik watter produkte FRD aan boere bied vir verskillende tipes pluimveeplaas. Hy gee ook ʼn oorsig van hoe hulle boere kan help wat reeds ’n pluimveeplaas bedryf, maar wil uitbrei en hul besigheid na die volgende vlak wil neem.

