Gebruik jou tyd reg
Loading player...
Die Here het aan ons almal dieselfde hoeveelheid ure in ’n dag gegee, en hoe jy daardie ure spandeer is belangrik.
Solid Ground Park in Klerksdorp bied geleenthede om tyd saam met geliefdes, in gebed en aan Bybelstudie te spandeer. Madeleine gesels met die stigter, Louis Wiid, en deel ook praktiese maniere waarop jy meer tyd aan dít wat werklik saak maak kan bestee.