Spesiaal geskape
Loading player...
Carla Cronjé en haar man het vier pragtige kinders, waarvan die jongste, Matthys, met Downsindroom en outisme gediagnoseer is.
In haar onderhoud met Madeleine, deel Carla waarom Matthys spesiaal is, en watter groot geskenk die outisme-bystandhond, Farrel, vir Matthys en hulle as ’n gesin is.
Madeleine kyk ook na wat dit is wat elkeen van ons spesiaal en uniek maak, en hoe jy hierdie uniekheid kan aanwend op jou Christen reis.