Om hulp te ontvang
Loading player...
As Christene, word daar van ons verwag om hulp te verleen. Maar sê nou maar die bordjies word skielik verhang, en jy is die een wat ’n weldaad en barmhartigheid benodig?
Waarom is dit soms vir ons so moeilik om hulp te aanvaar?
Madeleine gesels met Anèle Jansen van Rensburg, wat haarself onverwags in so ’n situasie bevind het, en hoe dit haar lewensuitkyk heeltemal verander het.