
Stap jou pad met geloof
Loading player...
Vir baie jare teken Ria Ludick groot geloofsgebeure in haar familie aan, en in 2011 besluit sy om alles in ’n boek saam te vat. Dit is egter eers nadat sy afgetree het in 2023, dat sy in volle erns begin skryf en haar boek Geloofspad, uiteindelik die lig sien – ’n baie omvattende boek wat die leser op ’n ontdekkingstog neem deur verskeie geloofsverhale uit die Bybel asook Ria se eie lewe.
Madeleine het met haar gesels, en bring ook bemoediging vir wanneer jy deur ’n geloofskrisis gaan.
Madeleine het met haar gesels, en bring ook bemoediging vir wanneer jy deur ’n geloofskrisis gaan.





