
Trump steun Nvidia-hoof ná onthullings
Loading player...
Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die FBI ondersoek Nvidia se stigter en uitvoerende hoof, die 63-jarige Jensen Huang, se buite-egtelike verhouding met ʼn vermeende Chinese spioen. New York Times het verlede maand berig die sakevrou het inligting aan Beijing oorgedra. Nvidia, die wêreld se tweede grootste maatskappy en toonbeeld van die opbloei in kunsmatige intelligensie, het sy eie ondersoek begin. Trump glo die tegnologie-miljardêr dat hy onbewus was van die beweerde spioenasie:

