
Kleinmaat-dwelmgebruikers hoort nie in tronke: Dwelmkommissie
Loading player...
Die Oostelike en Suider-Afrikaanse Dwelmkommissie beywer hom vir praktiese alternatiewe vir mense wat skuldig bevind word aan dwelmgebruik en minder ernstige dwelmbesit. Suid-Afrika is ʼn deurgangsroete en gebruik- en produksie-middelpunt vir onwettige dwelms. Talle reuse-metamfetamien-fabrieke wat vermoedelik bande met Mexikaanse kartelle het, is onlangs in die land ontdek. Die kommissie se voorsitter, oudpresident Kgalema Motlanthe, sê die verbod en strafbaarmaking bemoeilik hulp aan dwelmgebruikers:

