Reis deur Efesiërs - Deel 20 (06 September 2026)
Loading player...
PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Efesiërs 4:25–5:5
TEMA: ‘Ontvang die uitnodiging’
Wanneer ons Efesiërs 4 lees, kan ons maklik dink: Sjoe, nou verwag Paulus darem baie van ons. Dit klink amper na ’n onmoontlike verwagting vir ’n onmoontlike ideaal.
Maar wat as ons hierdie woorde eerder as ’n uitnodiging lees? ’n Uitnodiging om saam met God ’n pad te stap wat radikaal anders lyk as dié van die wêreld rondom ons.
Dan begin ons besef dat die prentjie wat Paulus skets nie ’n onmoontlike ideaal is nie, maar die nuwe lewe waartoe God ons roep.