Erediens - 18 Oktober 2026 (Tien gebooie)
Loading player...
PREDIKER: Nadia Muller
TEMA: Die Tien Gebooie – ’n uitnodiging tot ’n lewe saam met God
Kom ons lees die Tien Gebooie met ’n ander bril.
Wat as dit nie bloot ’n stel reëls is wat ons op die regte pad moet hou nie, maar eerder ’n uitnodiging van God – ons Skepper en Vader, Vriend en Verlosser – om in ’n lewende verhouding met Hom te leef?
’n Verhouding wat nie net op ’n Sondag, wanneer ons kerk toe kom, of wanneer ons Bybel lees en bid, bestaan nie, maar wat deel word van ons alledaagse lewe.
Ons dink saam oor hoe ons die Tien Gebooie opnuut kan verstaan en hoe ons elke dag, in die gewone én buitengewone oomblikke van die lewe, ons verhouding met God kan uitleef en laat groei.