PREDIKER: Nadia Muller TEMA: Die Tien Gebooie – ’n uitnodiging tot ’n lewe saam met God Kom ons lees die Tien Gebooie met ’n ander bril. Wat as dit nie bloot ’n stel reëls is wat ons op die regte pad moet hou nie, maar eerder ’n uitnodiging van God…
PREDIKER: DJ Muller TEKS: Verskeie Skrifgedeeltes TEMA: Jesus is méér as JesusGPT Ons leef in ’n wêreld waar antwoorde net een vraag ver is. Vra vir ChatGPT, en binne sekondes kry jy hulp. Maar behandel ons nie soms vir Jesus op dieselfde manier nie? Ons vra, ons wag vir ’n…
PREDIKER: Jan Grobbelaar (NGK Prince Alfred's Hamlet) TEKS: Kolossense 2:6–15 DOOP: Ian Cloete (geb. 17 Feb. 2026) In die Ou Testament was die besnydenis die sigbare teken dat iemand aan God se verbondsvolk behoort het (Genesis 17). In Kolossense 2:11–12 verduidelik Paulus dat gelowiges nou die "besnydenis van Christus" ontvang…
PREDIKER: DJ Muller TEKS: Jesaja 55; Romeine 11 TEMA: Hoekom FIX God nie net alles wat sleg is nie? Ons gesels saam oor ’n moeilike vraag: Hoekom maak God nie net alles reg nie? Hoekom gebeur slegte dinge? En hoekom sukkel ons soms so om hierdie dinge te verstaan? Tydens…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.