Simondium Familiekerk

SOUTH AFRICA | WEBSITE | FACEBOOK
Simondium Familiekerk is ‘n klein, groeiende geloofsgemeenskap wat as gesinskerk funksioneer met fokus op eenvoud, egtheid, inklusiwiteit en diensbaarheid.