Kinderdiens - 11 Oktober 2026
Loading player...
PREDIKER: DJ Muller
TEKS: Verskeie Skrifgedeeltes
TEMA: Jesus is méér as JesusGPT
Ons leef in ’n wêreld waar antwoorde net een vraag ver is. Vra vir ChatGPT, en binne sekondes kry jy hulp. Maar behandel ons nie soms vir Jesus op dieselfde manier nie? Ons vra, ons wag vir ’n antwoord, en gaan dan aan met ons lewens.
Maar wat as Jesus méér vir ons wil wees as net Iemand wat ons vrae beantwoord en ons probleme oplos?
In hierdie kinderdiens ontdek ons, met behulp van ’n AI-eksperiment, waarom Jesus nie net vir ons antwoorde wil gee nie, maar ons uitnooi om Hom werklik te ken.
Want geloof gaan oor méér as wat ons by Jesus kan kry. Dit gaan oor Wie ons in Hom ontdek.