Erediens - 01 November 2026 (DOOP: Ian Cloete)
Loading player...
PREDIKER: Jan Grobbelaar (NGK Prince Alfred's Hamlet)
TEKS: Kolossense 2:6–15
DOOP: Ian Cloete (geb. 17 Feb. 2026)
In die Ou Testament was die besnydenis die sigbare teken dat iemand aan God se verbondsvolk behoort het (Genesis 17).
In Kolossense 2:11–12 verduidelik Paulus dat gelowiges nou die "besnydenis van Christus" ontvang het, wat nie deur mensehande gedoen word nie, maar deur die afsterwe van die sondige natuur.
Paulus koppel hierdie geestelike besnydenis direk aan die doop: "omdat julle saam met Hom begrawe is in die doop".