
Agriskoops - 30 Oktober 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die algemene bestuurder by Agri-Expo, Breyton Milford. Hy vertel meer oor die 31ste Statebondslandboukonferensie wat volgende week in Kaapstad plaasvind. Hy deel sy persoonlike ervarings uit vorige kongresse en ook wat kongresgangers hierdie jaar kan verwag.

