Vier die klein prestasies
Loading player...
Rozette Rogers en haar man het lank gebid vir nog ’n kind. Tien jaar ná die geboorte van hul eersteling is hul gebede uiteindelik verhoor en is klein Johnny gebore.
Dit was egter nie ’n maklike pad tot hier nie, en skaars ’n maand gelede het ’n byna-verdrinking boonop die familie se wêreld geruk.
Rozette vertel waarom hierdie seuntjie hulle wonderwerk-kind is en wat hulle doen om by Johnny se wêreld aan te pas.
Madeleine deel ook ’n paar wenke oor die grootmaak van kinders met leergestremdhede.