
ABC van Ouerskap: S - Sosiale media
Loading player...
Sosiale media is vandag deel van ons kinders se wêreld — soms lank voordat ons as ouers besef hoe groot die invloed daarvan is. Van foto’s en video’s wat ons oor ons kinders plaas, tot die ouderdom waarop hulle self toegang tot platforms kry: daar is heelwat om oor na te dink. Maar hoe beskerm ons ons kinders sonder om hulle heeltemal van die digitale wêreld af te sny? Sarina gesels met sosiale media kenner - Rianette Leibowitz.

