Jy is nie meer ’n slagoffer nie
Loading player...
Agtien jaar gelede het die foto van ’n 17 jarige meisie wat vermis word, mense se harte aangeraak. Vandag is Natalie le Roux 'n entrepreneur, skrywer, spreker en uitgesproke gelowige wat nie bang is om die rou waarheid van haar lewe te vertel nie.
Sy deel haar kragtige getuienis met Madeleine en gesels ook oor haar Memoir, ék is sý, wat onlangs deur Naledi Uitgewers uitgegee is.
Sy deel haar kragtige getuienis met Madeleine en gesels ook oor haar Memoir, ék is sý, wat onlangs deur Naledi Uitgewers uitgegee is.