
31 Wêreld Rekords na 52
Loading player...
Vandag gesels Joyce Jacobs met Chris Batts. Hy het jare lank klas gegee by Tuks in onder andere Sielkunde. Ons gesels met hom oor sy 31 Wêreld Rekords wat hy begin opstel het op die ouderdom van 52 en kry inspirasie om voluit te leef en die meeste te maak van jou lewe.





