Hy stap saam deur elke seisoen
Loading player...
Pastoor Clete Stevis en sy vrou Luzette, het in 2008 die bediening, Grace Outreach Ministries Africa (GOMA) gestig. Madeleine gesels met Luzette oor die bediening, en veral oor die lewensveranderde kampe wat hulle vir die laaste veertien jaar al aanbied.
Luzette kan werklikwaar getuig van God se getrouheid tydens elke seisoen in haar lewe, en deel ook ’n wonderlike getuienis van genesing.
Luzette kan werklikwaar getuig van God se getrouheid tydens elke seisoen in haar lewe, en deel ook ’n wonderlike getuienis van genesing.