
Kunsmatige Intelligensie
Loading player...
Vandag gesels Joyce Jacobs in Plus 50 Kuiertyd met Dr Eugene Botha van Blue Marble Entertainment oor kunsmatige intelligensie en die rol wat dit speel in mense ouer as 50 se lewe om 'n voller lewe van hoë kwaliteit te kan leef





