
Die pad na heelheid, raad vir nuwe liefde na 'n afsterwe en 'n getuienis oor verlies, geloof en hoop
Loading player...
Lewensafrigter Savnola Goldridge gesels met ons oor die pad na heelheid veral in ons verhoudings deur die lens van Enneagram. Sielkundige dr. Johan Ferreira gee raad oor hoe jy weer die pad van liefde kan aanpak na die afsterwe van jou lewensmaat. En onderwyser Henry du Plessis deel sy getuienis na aanleiding van sy boek My lewe in ‘n hartklop ‘n Ware storie oor verlies, geloof en hoop.

