Kersfees in Augustus en hulp aan die helpers
Loading player...
Musikant en visuele kunstenaar Anel Stricker-Bessinger kuier in die ateljee om meer te vertel oor ‘n baie spesiale musiekkonsert Kersfees in Augustus wat deur Radiokansel op die 28e Augustus om 19:00 by Unite City in Derdepoort, Pretoria aangebied word.
Daarna gesels Prof Wentzel Coetzer met ons oor hulp aan die helpers, pastorale perspektiewe rakende stres, uitbranding, en medelye-moegheid.
Daarna gesels Prof Wentzel Coetzer met ons oor hulp aan die helpers, pastorale perspektiewe rakende stres, uitbranding, en medelye-moegheid.