Die Bybel vir almal
Loading player...
Daar is ’n ongelooflike maklike manier om betrokke te raak by die vertaling van Bybels, en dit is deur ’n beker koffie te drink!
Coffee the Bible is ’n inisiatief van Woord vir die Wêreld, of beter bekend as The Word For The World Bible Translators.
Madeleine gesels met een van die direkteure, Chris Heyns.