
Is daar hoop vir my finansies?
Loading player...
Baie mense vra die vraag deesdae: “Is daar hoop vir my finansies en krediet rekord na skuld en veral na skuldredding? Vandag gesels Joyce Jacobs met Werner Bornman van Wealtech Holdings oor die positiewe en hoopvolle herstel van finansies na skuld





