
Staande komitee neem klein-, groothandelsektore onder die loep
Loading player...
Die Parlementêre Staande Komitee oor Armoedebestryding, Arbeid en Nywerheidsverhoudinge hou vandag 'n konsultatiewe vergadering met belanghebbendes oor die toesigbesoek rakende diensvoorwaardes in die land se klein- en groothandelsektore. Die komitee se voorsitter, Justina Jonas, het meer.

