
Heruitvoere styg geweldig in Mei 2026
Loading player...
Meer inligting is bekend oor Nambië se prestasie op die globale handelsmark in Mei. Die Namibiese Statistieke-agentskap berig dat die mynbou- en steengroefsektor die grootste uitvoerwaarde van 6,6 miljard Namibiese dollar gegenereer het, wat meer as die helfte van die land se totale uitvoerinkomste beslaan het. Die agentskap se woordvoerder, Iipumbu Sakaria, sê die Chinese mark het uitvoere oorheers:

