
Ja, Hy kan!
Loading player...
Zelda Klein was vir vyf en twintig jaar in die greep van dwelmverslawing vasgevang. Sy deel met luisteraars ’n ongelooflike getuienis van hoe die Here ingegryp het, en nou die pad na herstel saam met haar stap. Tans is sy voltyds in die bediening, en is dit haar passie om diegene te bemoedig wat gebuk gaan onder die gevolge van verslawing.





