
Bafana-afrigter kap na sosiale media-kritici
Loading player...
Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê hy sal dinge steeds op sy manier doen en steur hom nie aan die onsin oor hom op sosiale media nie. Suid-Afrika gaan vandag teen die Tsjeggiese Republiek probeer om sy Wêreldbeker-veldtog reg te ruk. Broos het onder hewige kritiek deurgeloop na die nederlaag teen die mede-gasheer, Mexiko, in die openingswedstryd. Hy sê hulle enigste doelwit is om beter te speel:

