Hy laat jou nooit in die steek nie
Loading player...
Madeleine gesels met Radiokansel luisteraar, Marista de Noon. Sy staar baie uitdagings in die gesig in haar stryd met kanker, maar ervaar ten spyte hiervan steeds hoedat God haar nooit in die steek laat nie. Marista deel graag haar getuienis met ander luisteraars in die hoop dat dié wat ook deur ’n moeilike tyd gaan weer sal moed skep.
Madeleine herinner luisteraars aan beloftes uit die Woord waaraan ons tydens die lewe se storms mag vashou, en lees ook verder voor uit die boek Al Psalmend, deur dr. Ronell Bezuidenhout.
Madeleine herinner luisteraars aan beloftes uit die Woord waaraan ons tydens die lewe se storms mag vashou, en lees ook verder voor uit die boek Al Psalmend, deur dr. Ronell Bezuidenhout.