Sielvolle verhale
Loading player...
Het jy geweet dat daar Christelike fiksie in Afrikaans is?
Ons het uitgewers in Suid-Afrika wat ’n baie hoë standaard handhaaf om seker te maak dat jy top gehalte Christelike fiksie in jou hartstaal kan lees.
Madeleine gesels met twee welbekende skrywers, Malene Breytenbach en Madelie Human, oor hulle nuwe Christelike fiksie romans, Die vrywilligers en Ter wille van, wat onlangs by LUCA Uitgewers verskyn het.