
Starmer is vasberade om aan te bly
Loading player...
Terwyl kandidate reeds na vore tree om oor te neem as leier van die Britse Arbeidersparty, sê die huidige adjunk-premier David Lammy, daar is geen tydlyn vir verkiesings nie en dat premier Keir Starmer vasberade is om in sy pos te bly. Hy het met Sky News gepraat.

