
Digitale platforms en sosiale media aan die voorpunt van verandering in Namibië se medialandskap
Loading player...
Namibië se media-landskap verander vinnig namate digitale platforms en sosiale media die manier waarop mense nuus verbruik, hervorm. Die voormalige uitvoerende direkteur van die ministerie van Inligting en Kommunikasietegnologie, Audrin Mathe, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die uitdagings en geleenthede wat dit vir die mediabedryf inhou:

