
Cassia verteenwoordig ons by Miss Supranational in Pole
Loading player...
Die Miss Supranational Namibia-organisasie, het die voormalige 2022 Mej. Namibië, Cassia Sharpley aangestel as die 2026 Supranational Namibia-verteenwoordiger vir vanjaar se internasionale kompetisie. Die 17de uitgawe van die skoonheidskompetisie is geskeduleer om op 31 Julie by die Strzelecki Park-amfiteater in Nowy Sącz, Pole, plaas te vind. Kosmos 94.1 Nuus het met Sharpley gepraat.

