Rehabilitasie verg spanwerk
Loading player...
Dr. Michiel v.d. Merwe is ’n berader by Castle Carey Rehabilitasiesentrum (‘n sentrum vir substansie-afhanklikes) en is ook deeltyds by ’n seniorbediening as predikant betrokke.
Na 25 jaar as voltydse predikant, en 12 jaar as uitvoerende hoof van ’n rehabilitasiesentrum, weet hy watter belangrike rol gesin- en gemeenskapsprobleme in substansie-afhanklikheid by individue speel. In sy gesprek met Madeleine, deel hy daardie insig met Radiokansel en Hartklank luisteraars.