Agriskoops - 30 Maart 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tharien Hendrikse. Sy is die Bemarking en Kommunikasie spesialis by Pioneer Suid-Afrika. Sy gesels oor die Verhouding tussen boere en Pioneer Suid-Afrika se verkoopspan en die maatskappy se besondere "Long Look Business Philosophy".
30 Mar 4AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 23 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Caria Grobler. Sy is die bemarkingsbestuurder by Pioneer Seeds in Suid-Afrika en het met ons gesels oor hoe Pioneer veral ook jong boere in die land bystaan. Sy verduidelik dat Pioneer relevant vir ’n nuwe generasie boere bly terwyl hulle hierdie jaar hul…
23 Apr 3AM 3 min

Agriskoops - 22 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is ’n verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer van Baytrac se draadlose opsporingseenheid. Sy verduidelik wat maak hulle stelsel uniek en watter spesifieke funksies dit bied.
22 Apr 4AM 3 min

Agriskoops - 21 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Zietsman. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAPPO. Sy vertel meer oor hoekom varkboerdery belangrik is vir die land se ekonomie en voedselsekerheid.
21 Apr 5AM 4 min

Agriskoops - 20 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Willie Kruger van die maatskappy Herholdt's Group. Hy gee meer agtergrond oor hulle Sigenergy oplossing, en wat dit vir boere beteken. Hy gee ook agtergrond oor hulle ‘Premium Partner Program” en hoe slim energiebestuur ʼn werklike verskil op jou plaas kan maak.
20 Apr 3AM 4 min

Agriskoops - 17 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor aartappelproduksie en die belangrikheid van kalsium in ’n aartappel bemestingsprogram. Sy verduidelik watter tipe kalsiumbemesting vir aartappelverbouing gebruik word en watter produkte Rovensa…
17 Apr 5AM 5 min