
Agriskoops - 3 November 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Streekhandel-bemarkingspesialis by Engen, Marvin Nelson. Hy gesels verder oor Engen produkte wat ontwikkel is spesifiek vir Suid-Afrikaanse toestande. Hy gee verder wenke en raad hoe boere hul voertuie in goeie kondisie kan hou hierdie komende warm somer.

