
Agriskoops - 2 November 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van ingenieurswese by die maatskappy FarmRanger, Marius van der Merwe. Hy gesels oor die omvang van veediefstal en roofdieraanvalle op vee vir boere en hoe Farmranger boere daarmee help. Hy verduidelik dat FarmRanger se produk maklik is om aan te skaf, te installeer en te gebruik; en dat dit by die plaas se geïntegreerde sekuriteitsplan inskakel.

