Copps 94.1: Drank-, dwelmduiwel listig op Rehoboth

Loading player...
Die polisie op Rehoboth het ‘n bedrywige Vrydagaand agter die rug met veral drank- en dwelmverwante voorvalle wat hulle laat bontstaan het. Francois Lottering was oudergewoonte deel van die Copps 94.1-span op dié dorp en doen verslag:
16 Jan 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Rehoboth belê N$70m in voorafbetaalde watermeters

Die Rehoboth-dorpsraad het minstens 70 miljoen Namibiese dollar opsy gesit om konvensionele water- en elektrisiteitsmeters met voorafbetaalde meters te vervang, 'n stap wat daarop gemik is om inkomste-invordering te verbeter en toekomstige agterstallige skuld te voorkom. Die ontwikkeling kom terwyl die dorp 150 miljoen dollar aan NamWater skuld. Rehoboth-burgemeester Jackie…
13 Mar 6AM 1 min

NamRA op spoor van myn- en eksplorasietransaksies

Eienaars van eksplorasie- en mynlisensies word aangemoedig om transaksies waarin aandele of belange daarin verkoop is, by die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRa, te verklaar tydens die belastingamnestietydperk tot 31 Oktober vanjaar. Die kommissie gaan meer navorsing in die bedryf doen om data te bekom oor myn- en eksplorasielisensies. Kosmos 94.1 Nuus…
13 Mar 6AM 1 min

Staat se mediese fonds ál duurder in SA

Die Vereniging van Staatsamptenare het sy teenkanting herhaal teen die mediese fonds vir staatsamptenare, GEMS, se verhoging van 9,5 persent in lede se bydraes. GEMS sê hy kan nie die verhoging onder 9,5 persent hou nie omdat dit die Wet op Mediese Skemas se minimum solvensie-vereiste van 25 persent in…
13 Mar 5AM 1 min

Afrika-regerings moet hulle staal teen olieprys

Stygende oliepryse weens die konflik in die Midde-Ooste hou verreikende gevolge vir Afrika in, waarsku kenners. Sedert Amerika en Israel twee weke gelede aangeval het, het die prys van Brent-ruolie reeds met sowat 60 persent gestyg. Ontleders meen olie sal in die afsienbare toekoms op die vlak van 100 Amerikaanse…
13 Mar 5AM 1 min

Bendegeweld in Wes-Kaap eis nóg drie

Speurders van die Wes-Kaapse teen-bendegeweldeenheid ondersoek 'n skietvoorval in Kalksteenfontein in Bishop Lavis, Kaapstad, waarin drie mense dood en vier gewond is. Polisiewoordvoerder Novela Potelwa sê sewe mans het buite 'n huis sit en drink toe drie mans op hulle afgery en lukraak op die groep begin skiet het. Potelwa…
13 Mar 4AM 1 min