
'ANC het geen respek vir Grondwet nie'
Loading player...
Die Activists and Citizens Forum sê die ANC-lede in die Parlement het die waardes, beginsels en missie van die party versaak. Die woordvoerder, Dennis Bloem, sê die Konstitusionele Hof-uitspraak oor President Cyril Ramaphosa se Phala Phala-skandaal is weereens 'n bewys dat die ANC geen respek het vir die Grondwet van die land of Parlementêre prosesse nie:

